
Moet u kommunikeer met allerlei soorte en tipes mense?
Nouja, dis waarvoor ons daar is.
Ons doen die vertaling van u boodskap, redigering van die teks, sodat dit lekker lees, en ons kan selfs kopie skryf, sodat u idees "verkoop."
want ons kan.
PROFESSIONELE TAALSORG
VIR U VERHANDELING
As u soek na iemand wat u verhandeling of proefskrif of artikel kan taalversorg, is u nou by die regte plek. Ons kan.
Waarom gebruik ons die wolf as ons kenteken?

Want by die teken van die wolf (Canus Lupis) ...
... lewer ons 'n professionele spesialisdiens. Soos die wolf is ons doelgeoriënteer. Ons is gewillig om hardnekkig op die spoor te bly op moeilike en baiemaal onmoontlike terrein, kombineer ondervinding met aangeleerde kennis, baasraak van beskikbare tegnologie, lang werksure, en suiwer determinasie, ten einde die doel te bereik, en ons is bereid om daardie eksta myl te draf.
"In die môre eet hy sy prooi, en in die aand deel hy buit uit." - Genesis 49:27.
VIR VERTALING, REDIGERING, PROEFLEES
van Verhandelinge, Proefskrifte, Emigrasiedokumente, Manuskripte, Tegniese Spesifikasies, Artikels vir Tydskrifte, Pamflette, ens.
Want ons kan!
Vlieg 'n skeertuig Vlieg oor die aarde op 'n lugkussing; skeer oor die see, mere, riviere, vleie, geploegde mielielande, moerasse, sand, sneeu en ys! Gaan waar 'n 4X4 nie kan kom nie! Ideaal vir militêre gebruik in mynvelde, patrollies, ens.
Hotel Nicolaas Witsen Amsterdam
Hotel in Amsterdam naby Rai en in die stadsentrum van Amsterdam. Naby kanale in Sentraal-Amsterdam. Naby Hotel van Gogh Museum.
Padre Island Fishing
We are the top rated fishing guide service in Southern Texas for the 4th year running! We service all of the beautiful laguna madre and beyond. Call us today to schedule your next big catch!







bravenet.com